Psalms 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My stem sal U in die môre hoor, o HERE; in die môre sal ek my gebed tot U rig en opkyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister tog na my geroep om hulp, my Koning en my God, want dis tot U dat ek bid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee ag op die stem van my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek. |
| Afrikaans 1983 | Gee tog aandag aan my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Slaan ag op my noodkreet, my Koning en my God, want tot U bid ek! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My Koning en my God, U moet hoor wanneer ek vra dat U my moet help, want dit is tot U wat ek bid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Red my as ek om hulp kom smeek. U is my God, die Een wat my lewe beheer. Daarom bid ek tot U. |