Psalms 49:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat hy nog vir ewig sou lewe en nie verderwing sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die redding van ’n mens is te duur. Niemand kan ooit genoeg betaal |
| Afrikaans 1933/1953 | *** |
| Afrikaans 1983 | Die prys vir 'n mens se lewe is te hoog. Wat hy kan betaal, sal nooit genoeg wees |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die vrykoopprys vir hulle lewens is te hoog en hy moet vir altyd daarvan afsien |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Om te betaal vir sy lewe, sal te veel kos. Hy sal nooit genoeg kan betaal |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens se lewe is baie meer werd as geld. Niemand kan genoeg geld hê om vir sy lewe te betaal nie. |