Psalms 49:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Niemand van hulle kan sy broer hoegenaamd loskoop en aan God geen losprys vir hom gee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | hulle wat vertrou op hulle welvaart, wat spog met hulle rykdom? |
| Afrikaans 1933/1953 | die wat vertrou op hulle vermoë en hulle beroem op die grootheid van hulle rykdom? |
| Afrikaans 1983 | van mense wat net op hulle besittings vertrou en met hulle groot rykdom spog? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die wandade van hulle wat op hulle besittings vertrou en met hulle groot rykdom spog? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle dink hulle geld en rykdom sal hulle help, hulle spog oor die baie goed wat hulle het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom sal ek omgekrap wees as geldgierige mense my probeer te kort doen? Hulle spog oor hulle baie skatte. Hulle vertrou op hulle besittings om hulle te red. |