Psalms 49:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle wat op hulle rykdom vertrou en roem in die menigte van hulle rykdom;
Afrikaans (NLV) 2011 Waarom sal ek bang wees in tye van nood, wanneer bose bedrieërs my omsingel,
Afrikaans 1933/1953 Waarom sou ek vrees in dae van onheil, as die ongeregtigheid van my onderkruipers my omring --
Afrikaans 1983 Waarom sou ek my in moeilike tye kwel as ek bedreig word deur die onreg van bedrieërs,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom sou ek bang wees in dae van onheil wanneer die wandade van bedrieërs my omring,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal nie bang word wanneer dit sleg gaan nie, wanneer ek die sondes rondom my sien van mense wat my bedrieg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoekom sal ek bang wees wanneer skelm mense my lewe bedreig?