Psalms 49:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom sou ek vrees in die dae van onheil, wanneer die ongeregtigheid van my hakskene my sal omring? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal luister na spreuke en raaisels oplos by die speel van die lier. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal my oor neig tot 'n spreuk; ek sal my raaisel verklaar by die siter. |
| Afrikaans 1983 | want ek hoor 'n woord wat my wysheid gee en terwyl ek op die lier speel, wil ek 'n geheimenis verklaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het 'n oop oor vir spreuke; onder lierspel sal ek my raaisel oplos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil luister na 'n spreuk en terwyl ek op die lier speel, wil ek sê wat dit beteken. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het goed nagedink oor wat ek nou vir julle sê; op die maat van musiek praat ek met julle oor God se geheime. |