Psalms 49:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek wil my oor neig tot 'n gelykenis: Ek sal my donker woord op die siter open.
Afrikaans (NLV) 2011 My mond sal wyse woorde praat, my gedagtes sal getuig van insig.
Afrikaans 1933/1953 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand.
Afrikaans 1983 My mond gaan suiwer wysheid praat; wat ek gaan sê, sal van insig getuig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My mond sal wyse woorde uitspreek; waaroor my hart nadink, spreek van insig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal woorde van wysheid praat, ek sal verstandige dinge sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil vir julle wyse dinge sê wat vertel dat ek groot insig het.