Psalms 49:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My mond sal wysheid spreek; en die oordenking van my hart sal van verstand wees.
Afrikaans (NLV) 2011 eenvoudiges en mense van aansien, dié wat ryk is en dié wat arm is!
Afrikaans 1933/1953 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm!
Afrikaans 1983 elke mens, sonder uitsondering, ryk en arm!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) geringes sowel as dié wat aansien het, ryk en arm saam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) almal saam, ryk mense en arm mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle almal, ryk en arm, moet nou mooi luister. Niemand is uitgesluit nie.