Psalms 49:21 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Die mens met rykdom sonder insig is net soos diere wat vergaan.
Afrikaans 1983 Die mens wat met weelde en al 'n dwaas bly, is soos 'n dier wat vergaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar 'n mens met skatte het nie insig nie; hy is net soos die diere – hulle gaan ten gronde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n mens ryk is en nie verstandig is nie, dan is hy soos die diere wat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ryk mense wat nie die Here dien nie, is dom. Hulle sal soos diere doodgaan.