Psalms 49:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die mens wat in eer is en nie verstaan nie, is soos die diere wat vergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal hy sterf soos sy voorouers voor hom wat nie weer die daglig sal sien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | tog gaan sy siel na die geslag van sy vaders; tot in ewigheid sal hulle die lig nie sien nie. [ (Psalms 49:21) Die mens wat in aansien is en geen verstand het nie, is soos die diere wat vergaan. ] |
| Afrikaans 1983 | soos sy voorvaders sal ook hy moet sterwe en hy sal die lig nooit weer sien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal hy by sy voorgeslagte aankom. Vir ewig sal hulle die lig nie sien nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hy sal na sy voorvaders toe gaan en nooit weer die lig sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die ou end stap hulle met leë hande uit hierdie wêreld uit. Net soos almal voor hulle gaan hulle dood. En in die graf sien hulle nooit weer die lig nie. |