Psalms 49:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laag en hoog, ryk en arm, saam.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister hierna, al julle volke! Gee ag, al julle bewoners van die wêreld:
Afrikaans 1933/1953 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld,
Afrikaans 1983 Luister hierna, al julle volke, gee aandag, julle almal wat die wêreld bewoon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister hierna, al julle volke, gee aandag, almal wat op aarde woon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense moet luister na wat ek sê, almal wat in die wêreld woon, moet dit hoor,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister, luister! Maak oop julle ore, alle mense wat op aarde woon.