Psalms 49:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal gaan na die geslag van sy vaders; hulle sal nooit lig sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoewel hy voorspoedig kan wees, en hulle hom toejuig oor sy sukses, |
| Afrikaans 1933/1953 | Al ag hy homself gelukkig in sy lewe -- en prys hulle jou, omdat jy aan jouself goed doen -- |
| Afrikaans 1983 | Al verlustig 'n mens hom in 'n voorspoedige lewe, en al prys die mense hom omdat dit met hom goed gaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al wens hy in sy lewe homself geluk en sê, “Hulle moet jou prys, want jy doen goed vir jouself,” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, iemand kan dink dat hy gelukkig is terwyl hy lewe, en mense kan hom prys omdat dit goed gaan met hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat help dit dat hulle die hele wêreld aan hulle voete het met hulle baie geld? Wat help dit dat jy bly is oor al jou voorspoed, of ons mense jou prys oor jy so goed is? |