Psalms 49:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al het hy sy siel geseën terwyl hy gelewe het, en mense sal U loof as u goed doen met uself.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kan niks met hom saamneem wanneer hy sterf nie; sy besittings sal hom nie volg nie.
Afrikaans 1933/1953 want by sy dood sal hy van alles niks saamneem nie; sy heerlikheid sal nie neerdaal agter hom aan nie.
Afrikaans 1983 want as hulle sterf, neem hulle niks saam nie; hulle besittings sal hulle nie volg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hy sal niks daarvan in sy dood saamneem nie, sy rykdom sal hom nie na benede volg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want hy sal niks met hom saamneem wanneer hy sterf nie, sy goed sal nie saam met hom gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hulle geld bly hier agter as hulle die dag doodgaan. Hulle vat niks saam nie.