Psalms 49:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees nie bevrees as iemand ryk word, as die heerlikheid van sy huis vermeerder word nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar God sal my verseker loskoop uit die mag van die doderyk en my saam met Hom neem. Sela
Afrikaans 1933/1953 Maar God sal my siel loskoop van die mag van die doderyk, want Hy sal my opneem. Sela.
Afrikaans 1983 Maar vir my sal God loskoop uit die mag van die dood; ek sal aan Hom behoort. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar God sal my lewe vrykoop uit die mag van die doderyk, ja, Hy sal my wegneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God self sal my lewe red van die doderyk, ja, Hy sal my neem om aan Hom te behoort. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek glo dat God my nooit in die kloue van die dood sal laat beland nie. Hy sal my daar uithaal en reguit na Hom toe vat.