Psalms 49:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy sien dat wyse manne sterf, net so vergaan die dwaas en die brutale mens en laat hulle rykdom aan ander oor.
Afrikaans (NLV) 2011 sodat hy vir altyd sal lewe en die dood nie sal sien nie.
Afrikaans 1933/1953 dat hy vir ewig sou voortlewe, die vernietiging nie sou sien nie.
Afrikaans 1983 dat hy vir altyd sal lewe en die dood nooit sal smaak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dat hy vir ewig kan leef en die graf nie sal sien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) sodat hy vir altyd kan lewe en nie in die graf kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geld kan jou nie uit die kloue van die dood red nie. Jy kan nie die ewige lewe koop nie.