Psalms 49:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier, 'n Psalm vir die seuns van Korag.) Hoor dit, alle volke! luister, alle bewoners van die wêreld! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier. Van die Koragiete. 'n Psalm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Van die Koragiete. 'n Psalm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. 'n Psalm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |