Psalms 48:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van die HERE van die leërskare, in die stad van ons God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | angs soos toe die oostewind die skepe van Tarsis verwoes het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur die oostewind verbreek U die skepe van Tarsis. |
| Afrikaans 1983 | angs soos toe U met die oostewind die skepe van Tarsis verpletter het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met 'n oostewind het U handelskepe stukkend gebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | so bang soos wanneer U skepe op die oop see stukkend breek met die oostewind. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ja, net soos mense op skepe wat magteloos in ’n vernietigende storm vernietig word. |