Psalms 48:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het dit gesien, en daarom was hulle verwonderd; hulle was ontsteld en het weggehaas.
Afrikaans (NLV) 2011 Konings het saamgespan, saam teen die stad opgeruk.
Afrikaans 1933/1953 Want kyk, die konings het bymekaargekom, tesame opgetrek.
Afrikaans 1983 Konings het bymekaargekom en as een mag opgetrek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want kyk, die konings het byeengekom, hulle het saam opgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want kyk, konings het bymekaargekom en hulle het saam die stad kom aanval,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Klomp konings het kragte teen die stad saamgespan, hulle het bymekaargekom om die stad aan te val.