Psalms 48:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want kyk, die konings was bymekaar, hulle het saam verbygegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God self is in haar vestings; Hy is bekend as ’n toevlugsoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | God het Hom in sy paleise bekend gemaak as 'n rotsvesting. |
| Afrikaans 1983 | In hierdie goed versterkte stad het God Hom as beskermer geopenbaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God is in die vestings van die stad. Hy is bekend as 'n toevlugsoord. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir almal gewys dat Hy die mense beskerm binne die sterk mure van die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stad het sterk mure, maar God is eintlik die Een wat dit regtig beskerm. |