Psalms 48:15 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Want dié God is ons God vir altyd. Hy is ons God. Hy sal ons tot die einde toe lei.
Afrikaans 1983 Dié God is ons God vir altyd; Hy sal ons altyd lei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, hierdie God is ons God vir altyd en ewig; Hý sal ons lei vir ewig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die God wat hierdie stad beskerm, is ons God, nou en vir altyd. Hy sal ons altyd lei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie God is ons s’n. Vir altyd en altyd sal Hy ons God bly. Hy sal elke keer vir ons wys waarheen ons moet gaan.