Psalms 48:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hierdie God is ons God vir ewig en altyd: Hy sal ons lei tot die dood toe.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk na die versterkte mure en bekyk al die vestings, sodat jy dit kan vertel aan die geslagte ná jou.
Afrikaans 1933/1953 let op sy skanse, wandel deur sy paleise, sodat julle dit aan die volgende geslag kan vertel, [ (Psalms 48:15) dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd; Hy sal ons lei tot die dood toe. ]
Afrikaans 1983 bewonder sy mure, bekyk sy versterkings, sodat julle dit aan 'n volgende geslag kan vertel!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) kyk goed na haar verdedigingswal, bekyk haar vesting, sodat julle dit vir die toekomstige geslag kan vertel:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet goed kyk na die muur om die stad, julle moet kyk na die sterk mure binne-in die stad, sodat julle vir julle kinders kan sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en die mooi muur. Kyk net hoe sterk lyk die stad. Dan sal julle vir julle kinders daarvan kan vertel.