Psalms 48:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Let op haar skanse, let op haar paleise; dat julle dit aan die volgende geslag kan vertel.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan loop in Sion. Loop rond en tel al die torings.
Afrikaans 1933/1953 Gaan rondom Sion, trek daaromheen, tel sy torings;
Afrikaans 1983 Gaan om Sion, trek reg rondom, tel sy torings,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Loop rondom Sion, gaan reg rondom haar; tel haar torings,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet om Sion loop, rondom die stad, julle moet die torings in die muur tel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loop rondom Jerusalem en bewonder al die pragtige torings