Psalms 48:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loop om Sion en gaan rondom haar; vertel sy torings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sionsberg sal bly wees, die dorpe van Juda sal juig, want u oordele is regverdig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die berg Sion bly wees, laat die dogters van Juda juig oor u oordele. |
| Afrikaans 1983 | Sionsberg moet bly wees, die stede van Juda moet oor u reddingsdade juig! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die berg Sion is verheug, die dogters van Juda juig oor u beslissings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense in Sion moet bly wees, die mense in die stede van Juda moet juig omdat U reg oordeel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die mense by u huis moet oorloop van blydskap. Die mense in die omgewing moet opgewonde wees, want U het gedoen wat U besluit het. |