Psalms 48:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die berg Sion juig, laat die dogters van Juda bly wees oor U oordele. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos dit pas by u Naam, o God, so sal U geprys word tot aan die eindes van die aarde. U sterk hand is vol regverdigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos u Naam, o God, so is u roem tot die eindes van die aarde toe; u regterhand is vol geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Net soos u Naam, o God, so strek u lof oor die hele aarde. U mag het groot redding gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos u Naam, o God, so strek u lof tot aan die eindes van die aarde, u regterhand is vol •geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal op die aarde moet U prys, o God, want almal weet van U. Alles wat U doen, is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oral in die wêreld weet mense van U, o God. Hulle praat met groot lof van U, want U help op ’n regverdige wyse mense uit hulle nood. |