Psalms 48:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens U Naam, o God, so is U lof tot aan die eindes van die aarde: U regterhand is vol geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 O God, ons oordink u troue liefde wanneer ons in die tempel aanbid.
Afrikaans 1933/1953 o God, ons dink aan u goedertierenheid binne-in u tempel.
Afrikaans 1983 Hier in u tempel oordink ons u trou, o God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In u •tempel, o God, dink ons na oor u troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, ons het hier binne-in u tempel daaraan kom dink dat U doen wat U belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ons hier in u huis sit, dink ons gedurig aan hoe goed en lojaal U teenoor ons is, o God.