Psalms 48:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Lied en Psalm vir die seuns van Korag.) Groot is die HERE en baie lofwaardig in die stad van onse God, op die berg van sy heiligheid.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 'n Lied. 'n Psalm van die kinders van Korag.
Afrikaans 1983 'n Lied. 'n Psalm van die Koragiete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Lied. 'n Psalm. Van die Koragiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied. 'n Psalm van die Korag-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***