Psalms 47:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die owerstes van die volk is vergader, ja, die volk van die God van Abraham, want die skilde van die aarde behoort aan God; hy is grootliks verhewe.
Afrikaans (NLV) 2011 God regeer oor die nasies, God sit op sy heilige troon.
Afrikaans 1933/1953 God regeer oor die nasies; God sit op sy heilige troon. [ (Psalms 47:10) Die edeles van die volke het vergader -- 'n volk van die God van Abraham; want aan God behoort die skilde van die aarde. Hoog verhewe is Hy! ]
Afrikaans 1983 God is koning oor die nasies, God is op sy heilige troon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God regeer oor nasies, God sit op sy •heilige troon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is Koning van die volke, God het gaan sit op sy gewyde troon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy heers oor elke mens, belangrik of onbelangrik, want Hy is die Here wat regeer.