Psalms 47:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God regeer oor die heidene, God sit op die troon van sy heiligheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Want God regeer oor die hele aarde. Sing vir Hom ’n pryslied!
Afrikaans 1933/1953 Want God is Koning van die hele aarde; psalmsing met 'n onderwysing.
Afrikaans 1983 God is koning oor die hele aarde; sing vir Hom 'n lied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want God is die koning van die hele aarde; sing 'n lied wat onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want God is die Koning van die hele aarde, julle moet vir Hom 'n lied sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy heers oor alles. Daarom moet ons liedere sing wat vertel hoe groot Hy is.