Psalms 47:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want God is die Koning van die hele aarde; psalmsing met verstand.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys God, prys Hom; prys ons Koning, prys Hom!
Afrikaans 1933/1953 Psalmsing tot eer van God, psalmsing! Psalmsing tot eer van ons Koning, psalmsing!
Afrikaans 1983 Prys God, prys Hom met psalms, prys ons Koning, prys Hom met psalms!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Besing God, besing Hom! Besing ons koning, besing Hom!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet sing vir God, julle moet sing, julle moet sing vir ons Koning, julle moet sing,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sing, maak God groot met elke lied. Ja, sing en moenie ophou nie, want God is jou koning.