Psalms 47:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God het opgegaan met 'n geroep, die HERE met die geluid van 'n basuin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir ons ’n erfdeel gekies, die trots van Jakob wat Hy liefhet. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy kies ons erfdeel vir ons uit, die trots van Jakob wat Hy liefhet. Sela. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ons besitting vir ons uitgekies, die pragtige land van Jakob, wat Hy liefhet. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy kies vir ons ons erfgrond, die trots van Jakob, wat Hy liefhet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kies vir ons die land wat altyd ons land mag wees, die pragtige land van Jakob vir wie Hy lief is. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar vir ons, sy kinders, kies Hy die pragtigste land, want Hy het ons lief. |