Psalms 47:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal ons erfdeel vir ons uitkies, die heerlikheid van Jakob wat Hy liefgehad het. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy onderwerp volke aan ons, maak mense onderhorig aan ons. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy bring volke onder ons en nasies onder ons voete. |
| Afrikaans 1983 | Hy het volke aan ons onderwerp en nasies aan ons onderhorig gemaak; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy onderwerp volke aan ons, nasies onder ons voete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het ons laat wen teen ander volke, hulle moet ons dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy regeer oor alles. Wat Hy wil hê, gebeur net so. Ons vyande het geen kans teen Hom nie; met gemak vee Hy hulle eenkant toe. |