Psalms 47:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE, die Allerhoogste, is verskriklik; hy is 'n groot Koning oor die hele aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Al julle volke, klap julle hande! Juig voor God met groot gejubel!
Afrikaans 1933/1953 Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met 'n stem van gejubel!
Afrikaans 1983 Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met 'n jubelende stem,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al julle volke, klap hande! Juig tot eer van God met jubelkrete!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die volke, julle moet hande klap, julle moet hard skree en sing vir God,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees saam met ons bly. God maak ons so bly! Ons loop oor van al die wonderlike dinge wat ons oor Hom wil sê. Ons wil dit uitsing, ons wil daaroor juig, ons wil aan God al die lof gee wat ons kan.