Psalms 47:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n Psalm vir die seuns van Korag.) Klap hande, alle volke! roep tot God met die stem van triomf.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. Van die Koragiete. 'n Psalm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Van die Koragiete. 'n Psalm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. 'n Psalm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***