Psalms 46:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy laat oorloë ophou tot aan die einde van die aarde; hy breek die boog en kap die spies stukkend; hy verbrand die wa met vuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom, aanskou die werke van die Here, wat verwoesting bring op die aarde
Afrikaans 1933/1953 Kom, aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring,
Afrikaans 1983 Kom kyk wat die Here gedoen het, watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom kyk na die dade van die Here, Hy wat skrikwekkende dinge op aarde doen,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet kom kyk wat die Here doen, kom kyk watter wonderlike dinge Hy op die aarde doen:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom kyk wat die Here alles op die aarde doen. Dit is verstommend.