Psalms 46:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom, kyk na die werke van die HERE, watter verwoestings Hy op die aarde gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here, die Almagtige, is by ons; ons skuilplek is die God van Jakob. Sela
Afrikaans 1933/1953 Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.
Afrikaans 1983 Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here, Heerser oor alle magte, is met ons, 'n toevlugsoord is die God van Jakob vir ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, is by ons, die God van Jakob beskerm ons. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here, vir wie niks onmoontlik is nie, is by ons. Hy is ons groot Bevelvoerder. Die God van Jakob sal ons self beskerm.