Psalms 46:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ons toevlug. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nasies rumoer en koninkryke wankel. God praat, en die aarde versmelt.
Afrikaans 1933/1953 Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe.
Afrikaans 1983 Nasies kan raas en koninkryke wankel, maar as God sy stem laat hoor, smelt die aarde weg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nasies was onstuimig, koninkryke het gewankel, Hy het sy stem laat hoor; die aarde sidder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Volke het geraas, lande is verwoes. Wanneer die Here praat, dan smelt die aarde weg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense is verskrik en sterk regerings bewe. Maar God hoef maar net te praat, dan verkrummel alles letterlik voor Hom.