Psalms 46:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God is in haar midde; sy sal nie wankel nie: God sal haar help, en dit vroegtydig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die strome van die rivier bring vreugde in die Godstad, in die heilige woning van die Allerhoogste. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die stroompies van 'n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste. |
| Afrikaans 1983 | Oor die strome van die rivier is daar blydskap in die Godstad, in die heilige woning van die Allerhoogste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n rivier – sy watervore verskaf vreugde aan die stad van God, die heiligste woonplek van die Allerhoogste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is 'n rivier, sy strome maak die mense bly wat woon in die stad van God, die gewyde woonplek van die Hoogste God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vloei van ’n waterstroom bring vreugde in die Godstad. God self bly daar. |