Psalms 46:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n rivier, waarvan die strome die stad van God bly maak, die heiligdom van die hutte van die Allerhoogste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | al bruis en skuim die waters, al skud die berge as die waters styg! Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela. |
| Afrikaans 1983 | al druis en skuim die waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy waters kan maar woed, kan maar skuim, berge kan maar bewe in sy dreuning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ook nie wanneer die water van die see raas en skuim, en sy wilde branders die berge laat bewe nie. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al druis en skuim die see, en al skud dit die berge heen en weer. |