Psalms 46:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al dreun sy waters en word ontsteld, al bewe die berge van die swelling daarvan. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sal ons nie bang wees nie, al bewe die aarde, al verskuif die berge diep in die see; |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see. |
| Afrikaans 1983 | Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom sal ons nie bang wees wanneer die aarde skud, en berge wankel in die hart van die see nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom is ons nie bang nie, ook nie wanneer die aarde skud, en die berge tot in die see val nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom skrik ons vir niks nie. Al sou die aarde bewe en dit lyk of die berge in die see wil wegsak, ons is nie bang nie. |