Psalms 46:12 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here, die Almagtige, is by ons. Ons skuilplek is die God van Jakob. Sela |
| Afrikaans 1983 | Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here, Heerser oor alle magte, is met ons, 'n toevlugsoord is die God van Jakob vir ons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat oor alles regeer, is by ons, die God van Jakob beskerm ons. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here, vir wie niks onmoontlik is nie, is by ons. Hy is ons groot Bevelvoerder. Die God op wie Jakob ook vertrou het, sal ons beskerm. |