Psalms 46:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees stil en weet dat Ek God is: Ek wil hoog wees onder die heidene, verhoog word op die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 en oorloë beëindig oor die hele aarde. Hy verbreek die boog en vernietig die spies. Die skilde verbrand Hy met vuur.
Afrikaans 1933/1953 wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.
Afrikaans 1983 die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou, pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend, oorlogswaens verbrand Hy met vuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat oorloë laat ophou tot aan die einde van die aarde. Boë breek Hy stukkend en Hy verpletter spiese; waens verbrand Hy in die vuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het oorloë laat ophou op die hele aarde, Hy het pyl en boog gebreek, spiese stukkend geslaan en skilde verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy maak oral ’n einde aan die bakleiery tussen mense. Die wapens waarmee mense oorlog maak, vernietig Hy met vuur.