Psalms 45:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Koningsdogters was onder u eerbare vroue; aan U regterhand het die koningin in goud van Ofir gestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 U klere is gegeur met mirre, aalwyn en kaneel. Uit paleise verfraai met ivoor, maak snaarinstrumente u bly.
Afrikaans 1933/1953 Al u klere is mirre en alewee en kassie; uit ivoorpaleise maak snarespel U bly.
Afrikaans 1983 Die geur van mirre, aalwyn en kaneel deurtrek al u klere; musiek uit u ivoorversierde paleis maak u bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Na mirre, adelhout en wildekaneel ruik al u klere; uit paleise van ivoor maak snaarinstrumente u bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al jou klere ruik soos mirre, aalwyn en kassie, en jy geniet die musiek wat uit ivoor-paleise kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U klere ruik wonderlik lekker. In u paleis van ivoor luister u na mooi musiek. Dit maak u bly.