Psalms 45:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid; daarom het God, U God, U gesalf met vreugde-olie bo U metgeselle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God vestig u troon vir altyd. Opregtheid is die septer waarmee u regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer. |
| Afrikaans 1983 | U troon, verhewe wese, staan vir altyd vas, met u koninklike septer laat u geregtigheid geskied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U troon, o goddelike wese, is vir altyd en altyd, die septer van u heerskappy is 'n regverdige septer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir jou koning gemaak vir altyd. Jy regeer jou mense regverdig, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U goddelike koninkryk sal vir altyd daar wees. U regeer regverdig. |