Psalms 45:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van U koninkryk is 'n regte septer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U skerp pyle laat volke voor u val. Dit deurboor die hart van u vyand. |
| Afrikaans 1933/1953 | U pyle is skerp volke val onder U!; hulle tref in die hart van die Koning se vyande. |
| Afrikaans 1983 | U skerp pyle laat volke voor u voete val; hulle deurboor die hart van die koning se vyande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U pyle is skerp in die hart van die koning se vyande; volke val onder u. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou pyle is skerp, hulle sal steek deur die harte van die vyande van die koning, hulle sal volke voor jou laat val. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U tref die kol keer op keer; u vyande het nie ’n kans nie. |