Psalms 45:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ry voorspoedig in u majesteit ter wille van waarheid en sagmoedigheid en geregtigheid; en jou regterhand sal jou verskriklike dinge leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Magtige krygsman, maak u swaard aan u sy vas! Glansryk en koninklik is u! |
| Afrikaans 1933/1953 | Gord u swaard aan die heup, o held, u majesteit en u heerlikheid; |
| Afrikaans 1983 | Kom, held, maak u reg vir die stryd, kom in u koninklike luister. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gord u swaard aan die heup, o held – u majesteit en u luister! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet jou swaard gereed hou op jou heup, jy is die leier, want jy is die koning, en almal kan dit sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak u reg vir die oorlog, dapper vegter. U is so sterk, magtig en belangrik. |