Psalms 45:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U is mooier as die mensekinders; genade is op U lippe uitgestort; daarom het God U vir ewig geseën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mooi dinge roer my hart. My gedig dra ek voor aan die koning. My tong is soos die pen van ’n vaardige skrywer. |
| Afrikaans 1933/1953 | My hart word bewoë deur goeie woorde; ek dra my gedigte voor aangaande 'n Koning; my tong is die pen van 'n vaardige skrywer. |
| Afrikaans 1983 | Mooi woorde roer in my hart; ek dra my gedig voor aan die koning; my tong is soos die pen van 'n vaardige skrywer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hart is ontroer deur mooi woorde, ek dra my verse voor aan 'n koning. My tong is die pen van 'n vaardige skrywer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek soek na mooi woorde wanneer ek my lied vir die koning sing. My tong word soos die pen van iemand wat goed kan skryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die pragtigste woorde vloei oor my lippe. Ek lees my gedigte vir die koning. My tong is soos die pen van ’n goeie skrywer. |