Psalms 45:18 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal u naam bekendmaak deur die geslagte heen. Daarom sal volke u vir altyd prys. |
| Afrikaans 1983 | Mag deur my lied die roem van u naam oor geslagte strek, sodat volke u vir altyd sal prys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil sorg dat u naam bekend bly deur alle geslagte heen, daarom sal mense u prys vir altyd en altyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My lied sal elke geslag aan jou laat dink. Daarom sal die volke jou altyd prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil vir mense vertel hoe groot en belangrik u is. Mense moet altyd mooi dinge oor u sê. |