Psalms 45:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal aan U Naam gedenk word van geslag tot geslag; daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd.
Afrikaans (NLV) 2011 U seuns sal regeer in die plek van hulle voorvaders. U sal hulle heersers maak oor die hele wêreld.
Afrikaans 1933/1953 In die plek van u vaders sal u seuns wees; U sal hulle aanstel as vorste in die hele land. [ (Psalms 45:18) U Naam wil ek vermeld van geslag tot geslag; daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd. ]
Afrikaans 1983 Mag u seuns hê om u geslag voort te sit dat u hulle kan aanstel as regeerders in die hele land!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U seuns sal die plekke van u vaders inneem, u sal hulle as •hoë amptenare aanstel in die hele land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning, jy sal seuns hê, en hulle sal regeer soos jou voorvaders. Jy sal hulle kies en aanstel om amptenare te wees in die hele land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag u seuns hê om oor die hele land te heers soos hulle voorvaders gedoen het. Mag hulle ook as regeerders aangestel word.