Psalms 45:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die plek van jou vaders sal jou kinders wees, wat jy as vorste oor die hele aarde kan aanstel.
Afrikaans (NLV) 2011 Met vreugde en gejuig word hulle begelei wanneer hulle ingaan in die koning se paleis.
Afrikaans 1933/1953 Hulle word gelei met vreugde en gejuig; hulle gaan in die Koning se paleis in.
Afrikaans 1983 Onder uitbundige vreugde word hulle ingelei, betree hulle die paleis van die koning!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met vreugderoepe en gejuig word hulle binnegelei, gaan hulle die koninklike troonsaal binne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense juig en sing, hulle lei die meisies en bring hulle in die paleis van die koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is uitbundig van vreugde. So stap hulle die paleis binne.