Psalms 45:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met blydskap en blydskap sal hulle gebring word; hulle sal in die koning se paleis ingaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy gaan na die koning in haar pragtige kleed. Haar vriendinne, almal jong meisies, begelei haar na u toe.
Afrikaans 1933/1953 In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring.
Afrikaans 1983 in haar veelkleurige rok word sy na die koning toe gelei; sy en haar gevolg van jong meisies, haar vriendinne, word na u toe gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In veelkleurig geweefde klere word sy na die koning gebring; jongmeisies, haar vriendinne, is haar gevolg, hulle word vir u ingebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Haar rok het baie kleure, en hulle lei haar na die koning toe. Agter haar is die jongmeisies, haar vriendinne, hulle kom saam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy word na die koning toe gevat. Haar vriendinne loop saam met haar.