Psalms 45:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die koning se dogter is van binne al heerlik: haar klere is van smeegoud.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dogter van Tirus sal kom met geskenke, rykes sal kom om jou guns te wen.
Afrikaans 1933/1953 En, o dogter van Tirus -- met geskenke sal hulle u guns soek, ja, die rykstes van die mense.
Afrikaans 1983 Dogter van Tirus, die rykes van die volk sal u guns soek met geskenke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dogter van Tirus, met geskenke sal die rykes van die volk jou guns soek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dogter uit die stad Tirus, die ryk mense sal vir jou presente bring sodat jy vriendelik kan wees met hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dogter van Tirus, die rykstes sal vir jou goed wil wees. Hulle sal vir jou geskenke gee.